Quantcast
Channel: gewildstegedigte.litnet.co.za
Browsing all 55 articles
Browse latest View live

Oktobermaand

Viooltjies in die voorhuis – Viooltjies blou en rooi! Viooltjies orals op die veld, En orals, ai, so mooi! Dit is die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand! Dan is die dag so helder, so groen is...

View Article


Om boer te wees

O om ’n boer te wees wat werk met sy hande in die son die liewe, lange dag; om saans moeg terug te kom van die lande, en te slaap tot die rooidag deur die vensters breek, en teen die tweede hanekraai,...

View Article


Ontvlugting

Uit hierdie Valkenburg het ek ontvlug en dink my nou in Gordonsbaai terug: Ek speel met paddavisse in ’n stroom en kerf swastikas in ’n rooikransboom Ek is die hond wat op die strande draf en...

View Article

Op my ou ramkietjie

Op my ou ramkietjie Met nog net een snaar Speel ek in die maanskyn, Deurmekaar. Ek sing van Adam En Eva se val, Van die ou Paradys. “Halfpad mal!” So sê die mense Wat my hoor speel As die skemer my...

View Article

Oppie Parara

Please mêrim kamaan smile kyk net ons tentjies is vol happiness gapaail ag hoe lyk die mêrim dan so suur foei foei is die lewe dan asyn en waar koep die mêrim dit lyk’s nogal boenop duur nai, mêrim...

View Article


Plaashek

Bloedrooi die aalwyn langs die slingerpad. Dis of daar vonke uit elk vuurpyl spat. Maar niks, niks roer nie . . . net ’n luggie wat skrams aan die ritselende grassate vat. Daarbo die blou, blou lug,...

View Article

Psalm 8

Daar is geen land so ver of woes geleë, geen strand, o Heer, of wilde waterweë, geen hemelsfeer in die oneindigheid – of orals blink u Naam en majesteit. U het, o Heer, wat troon oor alle dinge, uit...

View Article

Raka

I. Die koms van Raka Die vroue het hom die eerste gewaar in die loom namiddag toe die arbeid klaar was – aan die stampblok, in die jong-groen landerye – en hulle gedrie, geviere, in dun rye met kruik...

View Article


Reën in die voorwinter

Vier mure teen die Suidewind – my swartoogvrou, my blondhaarkind. Kareehoutstompe in die vuur, ketel en kaggel brons geskuur. My bont koei lê op koringstrooi my swart haan roep die dagbreek rooi. Soet...

View Article


Repos ailleurs

In die eensame veld staan ’n tentjie klein, en daarnaas in die skeemring skuif die ligtende trein; ek sien in die tentjie, deur die oop gordyn, ’n tafel met bordjies en glasies fyn, wat sag in die lig...

View Article

Rietfontein

By Rietfontein se leidam, as die reier staan en droom, En gepluimde peerboomtakke bloeisels sprinkel in die stroom, Word op maanverligte nagte nog ’n sombere tafereel Van haat en lus en liefde deur...

View Article

Rosa Rosarum

Kom na my tuin waar die donkerrooi rose Duist’re geheime vertrou aan die nag; Sonnestraal-kusse en suidewind-kose. Drome en liefde die lang somerdag. Kom in die soel someraande en luister – Wanneer die...

View Article

Skoppensboer

I ’n Druppel gal is in die soetste wyn; ’n traan is op elk’ vrolik’ snaar, in elke lag ’n sug van pyn, in elke roos ’n dowwe blaar. Die een wat deur die nag ons pret beloer en laaste lag is...

View Article


Slaap

Wat is die slaap ’n wondersoete ding! Sag op haar bloue oë daal die vaak soos maneskyn diep waterkuile raak om daar te droom in silwer skemering. Vir laas beef oor haar lippe ’n fluistering: “Nag,...

View Article

Sneeuwitjie

Niemand heeft meer liefde dan deze. Joh.15:13 “Kom ons twee gaan die kalfie soek, Ons tweetjies, ek en jy, Die beeste het daar in die hoek Die hele dag gewei. “Die weer word dik, die windjie sny En ons...

View Article


Sproeireën

My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand . . . iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur! As ek ’n stukkie nartjieskil tussen my vingers buig of knak, breek uit die klein sproeireën...

View Article

Toe die wêreld nog jonk was

“In dié dae was die reuse op die aarde… die manne van naam.” Gen. 6:4 Kort anderkant Jerusalem Daar het gewoon Metusalem, Die man wat hul – dit sal jy sien Vermenigvuldig het by tien! Hy was g’n vier...

View Article


Toemaar die donker man

Vir Simone Op die groen voetpad van die horison ver om die aarde skat, stap ’n ou man wat ’n oop maan dra in sy hare Nagtegaal in sy hart jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat en ’n rug gebuk aan sy jare....

View Article

troetelwoorde vir ogilvie douglas

’n bosbouer van ’n nedersetting by Grabouw het op ’n reëndag met sy mongoolkind op sy skoot gesit kyk oggeliefie druppeldou jakkals trou met wolf se vrou ag die stomme wêreld wou dat jy my kind sou...

View Article

Trou

Ek hou van ’n man wat sy man kan staan; ek hou van ’n arm wat ’n slag kan slaan; ’n oog wat nie wyk, wat ’n bars kan kyk; en ’n wil wat so vas soos ’n klipsteen staan – vas soos ’n berg van grou...

View Article
Browsing all 55 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>