Vergewe en vergeet
Dat gij niet vergeet de dingen die uwe Ogen gezien hebben – DEUT. 4:9 Daar het ’n doringboompie vlak by die pad gestaan, waar lange ossespanne met sware vragte gaan. En eendag kom daarlanges ’n ossewa...
View ArticleVerhaal
’n Vrou het stil geword van baie wag: die aarde het gegly deur die spiraal van dag na nag, was beurtelings groen en vaal, en sy het soms gehuil en soms gelag. Ook was sy dikwels wakker in die nag, maar...
View ArticleVier gebede by jaargetye in die Boland
Mei-Julie 1937 I. Vroegherfs Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blom word vrug, tot selfs die...
View ArticleVincent van Gogh
Jy het as ’n miskende heilige vergeefs geveg teen die ellende en die onreg in die krotte van die myn, in agterbuurtes en op landerye; slegs die pyn en skriklike stryd van God leer ken, wat mens en boom...
View ArticleWaar ruwe rotse
Waar ruwe rotse teen die hemel klim, waar môrerooi se eerste traanglans glim, waar aasvoëls hoog in sirkelbane sweef, hul rou gekras in afgronde laat leef; waar grou-wit kranse na die klowe val,...
View ArticleWaghondjies
Ek is hier en Ma is hier, ons twee lê op Baas se baadjie. Wie is jy? Kom, loop verby! Anders word ons knor ’n daadjie – kry jou bene dalk ’n hap, kry jou broekspyp dalk ’n gaatjie! Mooipraat? Nee, ons...
View ArticleWespark
Geagte leser, dié geleentheid bied hom slegs een keer in ’n leeftyd: geen waglys en geen woningnood al is die aanvraag nog so groot. U van en volle doopnaam pryk op die versierde gewel – kyk, met...
View ArticleWinternag
O koud is die windjie en skraal. En blink in die dof-lig en kaal, so wyd as die Heer se genade, lê die velde in sterlig en skade. En hoog in die rande, versprei in die brande, is die grassaad aan roere...
View ArticleWoord en sin
Woorde is almal s’n, nie net myne nie; daar’s geen heimlike opsie nie, ’k was te laat vir mineraleregte. Maar delwe kan ons tog almal dwarsdeur ons hele lewe deur; buitendien en boonop vir kleims is...
View ArticleWys my die plek waar ons saam gestaan het
Wys my die plek waar ons gestaan het, Eens, toe jy myne was – Vroeër, voor jou liefde vir my getaan het, Vroeër, toe jy myne was. Kyk, dis dieselfde; die silwer see Blink in die sonskyn, soos lang...
View ArticleKorreltjie sand
Korreltjie korreltjie sand klippie gerol in my hand klippie gesteek in my sak word korreltjie klein en plat Sonnetjie groot in die blou ek maak net ’n ogie van jou blink in my korreltjie klippie dit is...
View Article’n Handvol gruis uit die Hantam
’n Handvol gruis uit die Hantam – My liewe, lekker Hantam-wyk! ’n Handvol gruis en gedroogde blare, Waboom-blare, ghnarrabos-blare! Arm was ek gister, en nou is ek ryk. Arm in herinnering, arm in...
View ArticleKaapse Draaie: Namakwaland
Op die groot saaidag van die heelal het reeds ’n entjie duskant Wupperthal oor die kaal Noordweste ’n sakkie van die Heer se beste saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.
View ArticleOktobermaand
Viooltjies in die voorhuis – Viooltjies blou en rooi! Viooltjies orals op die veld, En orals, ai, so mooi! Dit is die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand Dan is die dag so helder, so groen is...
View ArticleVier gebede by jaargetye in die Boland
Mei-Julie 1937 I. Vroegherfs Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blom word vrug, tot selfs die...
View Article